WELKOM BY KAMPSBAAI SE KOEL WEBTUISTE
Hi Almal
Dit is 2019 en die skool begin weer oor minder as 12 uur vir 2019. Ek hoop hierdie jaar gaan jou jaar wees.
Baie dinge het die afgelope paar maande gebeur en dinge het verander. Ons gaan kyk of ons hierdie jaar meer inligting vir julle op hierdie webtuiste sal kan bied.
Laat weet sommer maats van ander skole, van die webtuiste.
Sterkte vir 2019 en binnekort sal ons begin om inligting rakende die voorgeskrewe werke op die webtuiste te laai.
Tot later
Juf. Cronje
Indien u inligting wil bekom of my wil kontak stuur 'n e pos aan [email protected]
Laat die onderstaande digters/skrywers wat in Kampsbaai of Clifton gewoon het vir julle 'n inspirasie wees.